BOERE EENHEID FORUM - Waar ons kennis deel

Beleef die boere kultuur, gesels oor Siener, Uhuru, WWIII, raak betrokke by boereplaas, blanke plakkerskampe en armoede verligting. Ons het boererate, boere resepte, boere gedigte en tradisionele liedjies. Raad tov onttrekking en kampering.
It is currently 20 May 2013, 01:53

All times are UTC + 2 hours [ DST ]


Search found 203 matches
Search these results:

Author Message

 Forum: Gesels vir almal   Topic: Ope brief aan die VVK (vanaf propatria)

Posted: 23 Feb 2011, 16:08 

Replies: 4
Views: 326


Dankie Sanderis vir die plaasing van die ope brief, Andries, ek waardeer die ondersteuning maar rig n versoek dat jy hierdie ondersteuning aan die vvk gestuur word by die e-pos adres vvkinligting@gmail.com Aan ander volksgenote; Let wel dat jy deur hierdie skrywe deur my aan die VVK nie myself onder...

 Forum: Algemene Nuus   Topic: Toestand op Zim grens.

 Post subject: Re: Toestand op Zim grens.
Posted: 23 Feb 2011, 01:46 

Replies: 2
Views: 292


Dit was al verlede jaar besig om te gebeur, daar is n paar keer groepe van sowat 5 opgemerk wat rooftogte uitoefen in die Pietersburg omgewing.

Ek wonder of die wapen opslagplekke in SA iets daarmee te doen het?

Groete

 Forum: MENINGS PEILINGS   Topic: Boer of Afrikaner?

 Post subject: Re: Boer of Afrikaner?
Posted: 22 Feb 2011, 20:11 

Replies: 18
Views: 3207


Dit is een ding om jou geskiedenis te ken en om dan te besluit wie en wat jy is. Dit is ‘n totaal ander ding om vir iemand anders te besluit wie en wat hy is. Om hom te probeer klassifiseer en te etiketeer. God is ‘n God van harte. As liefdevolle God het Hy ons geskape na Sy wil en keuse. Ook het H...

 Forum: Politiek   Topic: Thembu Tribe declares independence from South Africa

Posted: 05 Feb 2011, 15:42 

Replies: 7
Views: 517


propatria, ek dink jy is reg. Al sy petaljes gaan maar net oor geld en om uit die tronk te bly. Onthou, hy is gevonnis, of moet gevonnis word. Sovêr ek weet is hy reeds skuldig bevind in n hof. Vêrder word hy maar eintlik gesien as n grap, maar tog gepaai met geld, voertuie en brandstof. Jy is reg,...

 Forum: Politiek   Topic: Thembu Tribe declares independence from South Africa

Posted: 05 Feb 2011, 14:12 

Replies: 7
Views: 517


Noord oos, ek het die selfde idee gekry, maar onthou dat hierdie 'koningshuis' n reuse bedrag elke jaar uit die staatskas kry, ek dink dit is so R4mil per maand (kan iemand dalk die korekte bedrae plaas) en dus kan hy sy 'bemarking' bevonds. Ek erken sy volk en sy koningshuis, en sien hom dus as met...

 Forum: Staats departemente   Topic: Gauteng’s new freeway toll system means we are screwed

Posted: 05 Feb 2011, 14:05 

Replies: 9
Views: 1320


66c pkm vir n persoon wat nie n e-tag het nie R1.49 vir n trok korter as 12.5m R2.97 vir n trok langer as 12.5m Afslag slegs aan motors en motorfietse n hipotetiese sommetjie gee vir my n inkomste wat hulle genereer van 12mil per dag. (slegs die karre) en dus gaan hulle die 20 miljard uitgawe herwin...

 Forum: Gesels vir almal   Topic: Ek het nou heeltemal mal geword!

Posted: 03 Feb 2011, 21:31 

Replies: 9
Views: 542


Propatria ek stem saam met jou en ook nie saam met jou nie. Ek dink in die eerste instansie het Paul Kruger nooit die volk uitverkoop nie. Die geloofsvryheids kwessie is alreeds met die aanvang van die Groot trek in daardie dokumnt saam gevat. Al wat President Kruger gedoen het was om dit gestand t...

 Forum: Staats departemente   Topic: Sommige dae g’n klagtes, spog raad

Posted: 01 Feb 2011, 04:12 

Replies: 1
Views: 246


Hulle antwoord mos soms net nie die foon nie, dan is daar mos nou nie n klagte nie

 Forum: Wapens / Weapons   Topic: Wapen wet

 Post subject: Re: Wapen wet
Posted: 29 Jan 2011, 20:21 

Replies: 7
Views: 832


Dit is baie waar, as jy in n bank instap met n geweer, dan wet jy jy is die enigste met n skietding, maar as elke burger n vuurwapen het gaan jy nie sommer daar instap nie, net een persoon wat jy nie in oog het nie haal jou uit, soveel te meer as elke burger behoorlik opgelei is om te kan skiet. Hou...

 Forum: Boerevolk projekte   Topic: Boereplaas projek

 Post subject: Re: Boereplaas projek
Posted: 29 Jan 2011, 17:45 

Replies: 63
Views: 5322


Het vinnig deurgelees en hou van so n idee, maar ........ Daar gaan klaar ek is beter as jy of ryker as jy wees. So dit gaan klaar 'klasse' inbring. My ander vraag is, wat gaan gedoen word om self onderhoudend te wees ?. Gaan daar geboer word, en met wat of hoevel goete ?. Wie gaan wat insit en wat...

 Forum: Gesels vir almal   Topic: Ek het nou heeltemal mal geword!

Posted: 29 Jan 2011, 17:28 

Replies: 9
Views: 542


EK het ook al gewonder waarom is ek en my gesin so rustig oor al die onreg, verdrukking, verval, korrupsie, lieg stories, ens wat almal so op hol het. Toe besef ek dit kan net wees omdat ons reeds jare gelede gewaarsku het die goed gaan gebeur en dieselfde mense wat nou so 'n bohaai opskop wou nie ...

 Forum: Gesels vir almal   Topic: Ek het nou heeltemal mal geword!

Posted: 29 Jan 2011, 00:34 

Replies: 9
Views: 542


Ek weet nog altyd dat ek effe mal is, maar deesdae dink ek meer en meer dat ek heeltemal stapelgek geword het. Mense kla oor alles vanaf 1994, en ek dink dit is baie goed. Om die Boervolk wakker te kry was dit nodig dat hulle eers onder druk moes kom, nou ja die ANC doen dit baie goed Mense kla omda...
Sort by:  
Page 1 of 17 [ Search found 203 matches ]


All times are UTC + 2 hours [ DST ]


Jump to:  
Locations of visitors to this page SA Topsites :: Powered by phpBB © 2000, 2002, 2005, 2007 phpBB Group