BOERE EENHEID FORUM - Waar ons kennis deel

Beleef die boere kultuur, gesels oor Siener, Uhuru, WWIII, raak betrokke by boereplaas, blanke plakkerskampe en armoede verligting. Ons het boererate, boere resepte, boere gedigte en tradisionele liedjies. Raad tov onttrekking en kampering.
It is currently 26 May 2013, 04:52

All times are UTC + 2 hours [ DST ]

Post new topic Reply to topic  [ 14 posts ]  Go to page 1, 2  Next
Author Message
 Post subject: Maandelikse bydraes ten bate van arm blankes
Post Number:#1  PostPosted: 24 Oct 2010, 16:58 
Offline
ADMIN
ADMIN
User avatar

Joined: 17 Oct 2010, 16:26
Posts: 2297
Ons poog om een keer per maand ons naaste kamp te besoek met skenkings van kos/klere/bruikbare items.

U kan ook selfs groentesaad, vrugteboompies ens skenk. Hierdie mense wat ons besoek is baie goed georganiseerd, al bly hulle in enige iets van 'n tent, houthuis of sinkhuis.

Enige oorskot wat hulle ontvang, deel hulle ook uit aan ander behoeftige gesinne in hul omgewing, en glo my, daar is baie!

Indien u hout wil skenk vir houthuisies, of sink vir die dakke, maak nie saak nie. Elke bietjie help.

Ons nader nou die einde van Oktober, en ek sal graag die komende naweek weer wil deurry, mits ek voldoende het om te neem.

Mense kan my kontak wat graag 'n bydrae wil lewer.

_________________
Any dead thing can go with the stream; it takes something ALIVE to swim against it.
Image

Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Maandelikse bydraes ten bate van arm blankes
Post Number:#2  PostPosted: 26 Oct 2010, 06:36 
Offline
User avatar

Joined: 25 Oct 2010, 17:15
Posts: 1
Hallo,

Ek wil graag klere bydra. Waar kan ek dit gaan af gee / kom haal julle? Bly tans in Roodepoort.

Laat weet asb.

Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Maandelikse bydraes ten bate van arm blankes
Post Number:#3  PostPosted: 26 Oct 2010, 09:27 
Offline
ADMIN
ADMIN
User avatar

Joined: 17 Oct 2010, 16:26
Posts: 2297
Hi Coen. Ons moet een of ander tyd in daardie rigting gaan om 'n skenking van meubels te gaan oplaai. Sodra daardie persoon ons laat weet dit is reg vir afhaal, kan ek jou kontak vir reelings.

Baie dankie vir jou bydrae!

_________________
Any dead thing can go with the stream; it takes something ALIVE to swim against it.
Image

Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Maandelikse bydraes ten bate van arm blankes
Post Number:#4  PostPosted: 01 Nov 2010, 10:26 
Offline
ADMIN
ADMIN
User avatar

Joined: 17 Oct 2010, 16:26
Posts: 2297
Hier is die bankbesonderhede

ABSA spaar:
Dogter van Sion:
NO: 38001060811

_________________
Any dead thing can go with the stream; it takes something ALIVE to swim against it.
Image

Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Maandelikse bydraes ten bate van arm blankes
Post Number:#5  PostPosted: 01 Nov 2010, 14:58 
Offline
Koedoe
Koedoe
User avatar

Joined: 18 Oct 2010, 20:55
Posts: 851
Location: Wes Transvaal
Katryntjie wrote:
Hier is die bankbesonderhede

ABSA spaar:
Dogter van Sion:
NO: 38001060811

Katryn, ek sal inbetaal. Dogter van Sion klink so ... . Ek gaan op jou woord en gee onvoorwaardelik.

_________________
In die nuwe Suid Afrika word jy nie meer wakker nie, jy skrik wakker...

Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Maandelikse bydraes ten bate van arm blankes
Post Number:#6  PostPosted: 01 Nov 2010, 21:36 
Offline
ADMIN
ADMIN
User avatar

Joined: 17 Oct 2010, 16:26
Posts: 2297
Dankie noordoos. Nee dit is nie 'n sekte of so iets nie. Hulle het die naam uit die Bybel gekry. Ek is nie seker waar nie, maar dit staan iewers in Maleagi.
Hulle glo maar net om die haweloses wat daar aankom, ook geestelik te help, maar niemand is verplig om hul bybelstudie by te woon nie. Jy kan nie iemand dwing om te glo nie!
Ek is baie lief vir daardie mense en bewonder hulle vir alles wat hulle doen.

_________________
Any dead thing can go with the stream; it takes something ALIVE to swim against it.
Image

Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Maandelikse bydraes ten bate van arm blankes
Post Number:#7  PostPosted: 28 Dec 2010, 10:35 
Offline
ADMIN
ADMIN
User avatar

Joined: 17 Oct 2010, 16:26
Posts: 2297
Ons het die 24ste geskenke en klere ens gaan aflaai by broodhuis, en ook geskenke by oom Dirk hulle. Ek wil regtig baie dankie se vir die mense wat soveel moeite gedoen het om vir die kinders geskenkies te koop en dit mooi toegedraai het.

Hierdie hele geskenkaksie het nogal 'n snaakse aanloop gehad. Iemand in Nieu Zeeland het haar vriende hier gekontak en gesorg dat hulle die geskenkies by my kom aflaai vir die kinders.

Baie baie dankie vir al die moeite!

_________________
Any dead thing can go with the stream; it takes something ALIVE to swim against it.
Image

Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Maandelikse bydraes ten bate van arm blankes
Post Number:#8  PostPosted: 28 Dec 2010, 16:35 
Offline
Duiker
Duiker
User avatar

Joined: 27 Nov 2010, 08:14
Posts: 71
Location: Brits
Dis net ons Hemelse Vader se werk daai. :X*Z: :cH^"

Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Maandelikse bydraes ten bate van arm blankes
Post Number:#9  PostPosted: 05 Feb 2011, 07:32 
Offline
ADMIN
ADMIN
User avatar

Joined: 17 Oct 2010, 16:26
Posts: 2297
Ek het die volgende skenkings ontvang wat ek vandag gaan aflewer:
Mans, dames en kinder klere
'n reuse boks speelgoed
Kospakkies en ook 'n boks blikkies kos
Borde en glase

Baie dankie aan almal wat bygedra het!

_________________
Any dead thing can go with the stream; it takes something ALIVE to swim against it.
Image

Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Maandelikse bydraes ten bate van arm blankes
Post Number:#10  PostPosted: 05 Feb 2011, 21:10 
Offline
Duiker
Duiker
User avatar

Joined: 27 Nov 2010, 08:14
Posts: 71
Location: Brits
En ons by Broodhuis Laer het dit ontvang vandag. LOL! Baie baie dankie aan almal. Ons waardeer dit. Soos ek elders gese het het ek nie eers kans gekry om fotos te neem nie want voor jy kan se mes het die kinders die speelgoed daar weg :SNB%:

GESEEND IS JUL ALMAL

Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Maandelikse bydraes ten bate van arm blankes
Post Number:#11  PostPosted: 10 Mar 2011, 22:01 
Offline
ADMIN
ADMIN
User avatar

Joined: 17 Oct 2010, 16:26
Posts: 2297
Ek gaan Sondag na broodhuis. Ek het 'n e-pos van oom Bossie ontvang waar hy se hulle het bitter min kos. As daar iemand is wat kan help met bydraes, kontak my asb.

Onthou hierdie mense is werkende mense, hulle betaal huur en elektrisiteit. Hulle inkomstes is onvoldoende vir selfs die basiese.

_________________
Any dead thing can go with the stream; it takes something ALIVE to swim against it.
Image

Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Maandelikse bydraes ten bate van arm blankes
Post Number:#12  PostPosted: 29 Mar 2011, 09:23 
Offline
ADMIN
ADMIN
User avatar

Joined: 17 Oct 2010, 16:26
Posts: 2297
Ek gaan oor twee naweke weer aflewerings doen. Ek het weereens baie klere ontvang. Dankie daarvoor!

Onthou, ons kan enige iets skenk wat bruikbaar is.

Ek het gehoor die mense se hul kos is maar skraps. As daar iemand is wat kan help met kos donasies sal dit baie waardeer word.

_________________
Any dead thing can go with the stream; it takes something ALIVE to swim against it.
Image

Top
 Profile  
 
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 14 posts ]  Go to page 1, 2  Next

All times are UTC + 2 hours [ DST ]

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests

You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Search for:
Jump to:  
cron
Locations of visitors to this page SA Topsites :: Powered by phpBB © 2000, 2002, 2005, 2007 phpBB Group