BOERE EENHEID FORUM - Waar ons kennis deel

Beleef die boere kultuur, gesels oor Siener, Uhuru, WWIII, raak betrokke by boereplaas, blanke plakkerskampe en armoede verligting. Ons het boererate, boere resepte, boere gedigte en tradisionele liedjies. Raad tov onttrekking en kampering.
It is currently 22 May 2013, 09:11

All times are UTC + 2 hours [ DST ]




Post new topic Reply to topic  [ 14 posts ]  Go to page Previous  1, 2
Author Message
 Post subject: Re: Zuma se Lala hang uit
Post Number:#13  PostPosted: 31 May 2012, 08:45 
Offline
Koedoe
Koedoe
User avatar

Joined: 18 Oct 2010, 20:55
Posts: 849
Location: Wes Transvaal
Richard B Ruddick wrote:
Die optog was oor ons en nie 'n potret nie


Jip, maar hul plan om die swartes te vereenig teen die wittes het weer misluk. Al die swartes wat ek mee gepraat het, lag hom uit en sien die prentjie vir wat dit is en dat hy gekry het wat hy verdien. Klink of hulle OK is met die wettige vroue, maar die 'vat en sit' vroue met die buite egtelikke kinders gaan nie so goed af nie...

_________________
In die nuwe Suid Afrika word jy nie meer wakker nie, jy skrik wakker...


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Zuma se Lala hang uit
Post Number:#14  PostPosted: 04 Jun 2012, 15:35 
Offline
User avatar

Joined: 04 Jun 2012, 09:25
Posts: 3
Location: KIDS BEACH EASTERN CAPE
Die hele petalje gaan al lankal deur die ignoramusse wat nou so daaroor tekere gaan vergeet wees, dan gaan die kunswerk se waarde nog tienvoud styg! Dit het al klaar buitensporige waarde gekry juis omdat dit dan nou politieke en " sosiale" berugdheid geniet! Die feit dat dit nie gerestoreer ( wat doodmaklik is met vandag se retorasie metodes) gaan word deur die nuwe eienaar nie, beteken vir my dat dit as deel van n "Instalasie" of miskien die fokus van n "kommentaar" kunswerk gaan word in die toekoms. Wat natuurlik weer die waarde sal laat buitensporig toeneem! Al die mediamateriaal, fotos, video's ens rondom die gebeure sal natuurlik ook van belang wees. Ek is heelwat meer onsteld oor die implikasies van nog n bewys van die gekheid van die moderne samelewing as wat ek sou gewees het as ek aangesig tot aangesig met die ou jong se pieipietossie moes kom! Sela ...


Top
 Profile  
 
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 14 posts ]  Go to page Previous  1, 2

All times are UTC + 2 hours [ DST ]


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 3 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Search for:
Jump to:  
Locations of visitors to this page SA Topsites :: Powered by phpBB © 2000, 2002, 2005, 2007 phpBB Group