BOERE EENHEID FORUM - Waar ons kennis deel

Beleef die boere kultuur, gesels oor Siener, Uhuru, WWIII, raak betrokke by boereplaas, blanke plakkerskampe en armoede verligting. Ons het boererate, boere resepte, boere gedigte en tradisionele liedjies. Raad tov onttrekking en kampering.
It is currently 20 May 2013, 06:59

All times are UTC + 2 hours [ DST ]




Post new topic Reply to topic  [ 4 posts ] 
Author Message
 Post subject: Wat eet ons vanaand
Post Number:#1  PostPosted: 02 Dec 2011, 11:23 
Offline
ADMIN
ADMIN
User avatar

Joined: 16 Oct 2010, 10:10
Posts: 3336
Location: Oralste
Ek weet nie maar ek voel lus vir potjie

Hoekom is Gammon so duur en wat is so spesiaal met die vleis?

_________________
Volg my op Facebook (FB) Image Facebook

Verkieslik op
Volg my op Twitter Image Twitter Image


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Wat eet ons vanaand
Post Number:#2  PostPosted: 02 Dec 2011, 11:26 
Offline
Rooibok
Rooibok
User avatar

Joined: 19 Jul 2011, 21:13
Posts: 198
Ek het wragties nog nooit van 'n Gammon potjie gehoor nie.

Het jy nie gelees jy mag dit nie eet nie? :>,:


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Wat eet ons vanaand
Post Number:#3  PostPosted: 02 Dec 2011, 11:48 
Offline
ADMIN
ADMIN
User avatar

Joined: 16 Oct 2010, 10:10
Posts: 3336
Location: Oralste
Lekker lag ek nou LOL!

Nie 'n Gammon potjie nie net die vleis Gammon,dit lyk amper soos 'n roast en jy betaal 'n arm en been vir 'n klein stukkie.Volgens my noem ek dit konings kos oordat ek dit nie kan bekostig nie :SNB%:

_________________
Volg my op Facebook (FB) Image Facebook

Verkieslik op
Volg my op Twitter Image Twitter Image


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Wat eet ons vanaand
Post Number:#4  PostPosted: 02 Dec 2011, 15:10 
Offline
Rooibok
Rooibok
User avatar

Joined: 19 Jul 2011, 21:13
Posts: 198
Richard B Ruddick wrote:
Lekker lag ek nou LOL!

Nie 'n Gammon potjie nie net die vleis Gammon,dit lyk amper soos 'n roast en jy betaal 'n arm en been vir 'n klein stukkie.Volgens my noem ek dit konings kos oordat ek dit nie kan bekostig nie :SNB%:


OK ek ken die roast. Persoonlik is ek nie lief vir vark nie. Eet wel spek en ham.

Geen benul waarom dit duur is nie. In Europa verkoop vark seker die beste van alle vleis. Vir die eenvoudige rede dat dit die goedkoopste is.


Top
 Profile  
 
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 4 posts ] 

All times are UTC + 2 hours [ DST ]


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Search for:
Jump to:  
Locations of visitors to this page SA Topsites :: Powered by phpBB © 2000, 2002, 2005, 2007 phpBB Group