BOERE EENHEID FORUM - Waar ons kennis deel

Beleef die boere kultuur, gesels oor Siener, Uhuru, WWIII, raak betrokke by boereplaas, blanke plakkerskampe en armoede verligting. Ons het boererate, boere resepte, boere gedigte en tradisionele liedjies. Raad tov onttrekking en kampering.
It is currently 19 Jun 2013, 16:00

All times are UTC + 2 hours [ DST ]

Post new topic Reply to topic  [ 46 posts ]  Go to page Previous  1, 2, 3, 4  Next
Author Message
 Post subject: Re: En die Wereld se oe gaan oop
Post Number:#13  PostPosted: 23 Jan 2012, 17:31 
Offline
Rooibok
Rooibok
User avatar

Joined: 19 Jul 2011, 21:13
Posts: 199
Amerika beplan groot optogte on 27 Feb oor die volksmoord in SA.

http://www.southafricaproject.info/

Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: En die Wereld se oe gaan oop
Post Number:#14  PostPosted: 23 Jan 2012, 17:33 
Offline
Rooibok
Rooibok
User avatar

Joined: 19 Jul 2011, 21:13
Posts: 199
Ook op 'n radio stasie in Amerikan is die volgende bespreek.

http://recordings.talkshoe.com/TC-117072/TS-580396.mp3

Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: En die Wereld se oe gaan oop
Post Number:#15  PostPosted: 24 Jan 2012, 12:13 
Offline
Rooibok
Rooibok

Joined: 25 Oct 2010, 12:34
Posts: 222
Dinge is besig om in plek te val...Siener het gesê dat Europa se mense sal weer terug keer na nasionalisme..en ons kan sien dat dit nou besig is om te gebeur.

Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: En die Wereld se oe gaan oop
Post Number:#16  PostPosted: 24 Jan 2012, 12:18 
Offline
Rooibok
Rooibok
User avatar

Joined: 19 Jul 2011, 21:13
Posts: 199
Andries wrote:
Dinge is besig om in plek te val...Siener het gesê dat Europa se mense sal weer terug keer na nasionalisme..en ons kan sien dat dit nou besig is om te gebeur.

Miskien 'n bietjie te laat? Veral met WW111 om die draai soos wat dit lyk op hierdie stadium.

Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: En die Wereld se oe gaan oop
Post Number:#17  PostPosted: 24 Jan 2012, 15:14 
Offline
Rooibok
Rooibok

Joined: 25 Oct 2010, 12:34
Posts: 222
Ja, maar as ek dit reg het het Siener ook gese dat die wo3 al aan die gang gaan wees wanneer dinge *** by ons begin.

Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: En die Wereld se oe gaan oop
Post Number:#18  PostPosted: 24 Jan 2012, 15:55 
Offline
Duiker
Duiker
User avatar

Joined: 20 Dec 2011, 08:24
Posts: 52
Ek is nie snaaks nie maar Amerika, ek weet nie ek vertrou nie daai lot nie hulle het altyd n agenda

Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: En die Wereld se oe gaan oop
Post Number:#19  PostPosted: 03 Feb 2012, 16:21 
Online
ADMIN
ADMIN
User avatar

Joined: 16 Oct 2010, 10:10
Posts: 3381
Location: Oralste
Wel dinge kan net beter gaan vir ons

Die Nederlndse baklei vir ons staan op 50/50 in die Nederlandse parliment maar toe kom een skok!

Foto's en Youtube films is gebruik om 'n punt te staaf en nou oorweeg die Nederlanders en dalk die hele EU sangsies teen die ANC oor rassistiese plaasaanvalle

Storie nr 2 wat die saak aangeblaas het is dat 2 jong meisies van Swede verkrag is in Oos-Londen en het voorblad gehaal in Swede terwyl SA maar net 2 paragrawe het in die koerant.Dit lyk asof daar hel oppad is vir die ANC hier is die storie van die MP van die EU http://www.youtube.com/watch?NR=1&featu ... zcS1SFPs0c

_________________
Volg my op Facebook (FB) Image Facebook

Verkieslik op
Volg my op Twitter Image Twitter Image

Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: En die Wereld se oe gaan oop
Post Number:#20  PostPosted: 03 Feb 2012, 18:24 
Offline
Koedoe
Koedoe
User avatar

Joined: 18 Oct 2010, 20:55
Posts: 857
Location: Wes Transvaal
Ek is verbaas, al is dit net n druppel in die emmer. Sal daar iets in die hoofstroom media van kom?

_________________
In die nuwe Suid Afrika word jy nie meer wakker nie, jy skrik wakker...

Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: En die Wereld se oe gaan oop
Post Number:#21  PostPosted: 03 Feb 2012, 23:59 
Online
ADMIN
ADMIN
User avatar

Joined: 16 Oct 2010, 10:10
Posts: 3381
Location: Oralste
Siener se dat die WW3 aan die gang sl wees en ons sal nie weet nie,maar is dit regtig WW3 volgens A/S?.Die media gaan dit van ons weerhou en dit is wat ons nie gaan weet nie as ek dit moet voorspel.Die EU gaan dwars trek teen die ANC oor 2 redes

1.Hulle verkoning oor Apartheid
2.Die volksmoord op wittes en hulle rassisme teen wittes en die weste (Brics & Namibie)

Die ANC se dae is getel oor onbevoegtheid en rassisme

_________________
Volg my op Facebook (FB) Image Facebook

Verkieslik op
Volg my op Twitter Image Twitter Image

Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: En die Wereld se oe gaan oop
Post Number:#22  PostPosted: 04 Feb 2012, 09:17 
Offline
Rooibok
Rooibok
User avatar

Joined: 19 Jul 2011, 21:13
Posts: 199
Richard B Ruddick wrote:
Wel dinge kan net beter gaan vir ons

Die Nederlndse baklei vir ons staan op 50/50 in die Nederlandse parliment maar toe kom een skok!

Foto's en Youtube films is gebruik om 'n punt te staaf en nou oorweeg die Nederlanders en dalk die hele EU sangsies teen die ANC oor rassistiese plaasaanvalle

Richard het jy 'n verwysing vir hierdie oor Nederland?

Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: En die Wereld se oe gaan oop
Post Number:#23  PostPosted: 04 Feb 2012, 11:56 
Offline
Koedoe
Koedoe
User avatar

Joined: 18 Oct 2010, 20:55
Posts: 857
Location: Wes Transvaal
Vlamme, het jy die twee Youtubes gekyk van die 'interview' met Henk vd Graaf?

_________________
In die nuwe Suid Afrika word jy nie meer wakker nie, jy skrik wakker...

Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: En die Wereld se oe gaan oop
Post Number:#24  PostPosted: 04 Feb 2012, 14:46 
Offline
Rooibok
Rooibok
User avatar

Joined: 19 Jul 2011, 21:13
Posts: 199
Moet erken ek het net begin maar nie ver gekom nie. Ek is mos weer 'n produktiewe mens so ek het nie veel tyd vir die rekenaar. :W#W:

Sal kyk wanneer ek tyd het.

Top
 Profile  
 
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 46 posts ]  Go to page Previous  1, 2, 3, 4  Next

All times are UTC + 2 hours [ DST ]

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests

You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Search for:
Jump to:  
Locations of visitors to this page SA Topsites :: Powered by phpBB © 2000, 2002, 2005, 2007 phpBB Group