BOERE EENHEID FORUM - Waar ons kennis deel

Beleef die boere kultuur, gesels oor Siener, Uhuru, WWIII, raak betrokke by boereplaas, blanke plakkerskampe en armoede verligting. Ons het boererate, boere resepte, boere gedigte en tradisionele liedjies. Raad tov onttrekking en kampering.
It is currently 24 May 2013, 16:36

All times are UTC + 2 hours [ DST ]




Post new topic Reply to topic  [ 7 posts ] 
Author Message
 Post subject: Vraag
Post Number:#1  PostPosted: 04 Jan 2012, 11:50 
Offline
Duiker
Duiker
User avatar

Joined: 20 Dec 2011, 08:24
Posts: 52
Ek het nou onlangs eers hier by julle groepie aangesluit.
Ek vind die onderwerpe waaroor gesels word baie insigewend.

Maar nou wil ek een vraag vrae, ons almal weet hier kom groot stront vir ons blankes. My vraag is wat doen ons waneer dit gebeur, is daar n plan is daar iets wat ons kan doen ek meen ons kan nie net stil staan dat hulle maar moor verkrag en martel nie.

Wat staan ons te doen?

Neem net in ag nie alle blankes is ryk nie daar is baie armes wat gaan ons doen om hulle ook te help?


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Vraag
Post Number:#2  PostPosted: 04 Jan 2012, 21:10 
Offline
User avatar

Joined: 25 Dec 2011, 16:11
Posts: 4
Daar is redelik inligting te kry by die Suidlanders


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Vraag
Post Number:#3  PostPosted: 04 Jan 2012, 23:23 
Offline
ADMIN
ADMIN
User avatar

Joined: 16 Oct 2010, 10:10
Posts: 3352
Location: Oralste
722 wrote:
Daar is redelik inligting te kry by die Suidlanders



Met Suidlanders is daar dele wat positief en negatief is maar ek kyk net wat hulle se maar daar is dele waar hulle regtig die dam onder die eend se gat uitruk om mense bang te maak.

Hier is genoeg Uhuru drade hier wat jou kan verduidelik

_________________
Volg my op Facebook (FB) Image Facebook

Verkieslik op
Volg my op Twitter Image Twitter Image


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Vraag
Post Number:#4  PostPosted: 06 Jan 2012, 15:08 
Offline
Duiker
Duiker
User avatar

Joined: 20 Dec 2011, 08:24
Posts: 52
Ja nee ek het die suidlanders n bietjie gaan uitkyk en ek moet saamstem hulle ruk nogals die dam onder die eend uit, en sekere van hulle voorbereidings maak net nie vir my sin nie wat wil die mense gaan doen oorleef of kamp?


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Vraag
Post Number:#5  PostPosted: 06 Jan 2012, 20:37 
Offline
Rooibok
Rooibok
User avatar

Joined: 19 Jul 2011, 21:13
Posts: 198
Toe Siener gesê het ons sal met ons rug teen die muur staan en veg verstaan ek dit sal my huis se muur wees.


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Vraag
Post Number:#6  PostPosted: 06 Jan 2012, 20:52 
Offline
Koedoe
Koedoe
User avatar

Joined: 18 Oct 2010, 20:55
Posts: 850
Location: Wes Transvaal
Vlamme wrote:
Toe Siener gesê het ons sal met ons rug teen die muur staan en veg verstaan ek dit sal my huis se muur wees.


Jip. Ek sien nie baie mure daar buite in die veld of in die oopte op plase nie. Figuurlik om teen die muur te staan met jou rug, is om nie te vlug nie, dit is om gedryf te word tot waar jy nie vêrder kan gaan sonder om te vlug nie en jou dan te verdedig. Die muur is jou laaste vesting en verdedeging, waar jy nie oop is vir aanval uit enige rigting nie, jou rug is beskerm en die aanval kan net van voor kom. In my huidige omstandighede is daar net een so n plek, my huis.

_________________
In die nuwe Suid Afrika word jy nie meer wakker nie, jy skrik wakker...


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Vraag
Post Number:#7  PostPosted: 09 Jan 2012, 08:18 
Offline
Duiker
Duiker
User avatar

Joined: 20 Dec 2011, 08:24
Posts: 52
Ek stem saam met julle, vlug gaan tog nie help nie maak jou staan en kry klaar.


Top
 Profile  
 
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 7 posts ] 

All times are UTC + 2 hours [ DST ]


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Search for:
Jump to:  
Locations of visitors to this page SA Topsites :: Powered by phpBB © 2000, 2002, 2005, 2007 phpBB Group